Race Info‎ > ‎

2016-08-20 Ladies

Bredasdorp Raceway bied Sat 20 Augustus 17h00 die Goodwood Used Motor Spares vroue teen kanker wedren aan. Donasies en fondse word geskenk aan Boland Hospice. Gaskunstenaars Granville Michaels & Cindy Alter gaan ook optree. Spectators race en vuurweke vertoning. Alle mans en dames is welkom om te kom deelneem. Groete Sakkie 082 800 9450
HOME




Thank you everyone for your part in making this event successful. A special thank you to our special guests from Gauteng who traveled very far and performed as professionals and entertained us at a very high standard. It was great to see visitors from George and the many participants and supporters who traveled from all the different parts of the Cape. Sakkie created magic with the allocation of the available entries and staged races that were competitive and entertaining. And finally a big thank you for the hospitality of the friendly people of Bredasdorp.

Dankie aan almal vir julle deelname wat hierdie byeenkoms suksesvol gemaak het. 'n Spesiale woord van dank aan ons spesiale gaste uit Gauteng wat baie vêr gereis het vir professionele deelname en vermaak op 'n baie hoë standaard. Dit was wonderlik om besoekers uit George en die baie deelnemers en ondersteuners te sien wat vêr gery het vanaf al die verskillende dele van die Kaap. Sakkie het 'magic' geskep met die indeling van die beskikbare inskrywings en 'n byeenkoms aangebied wat mededingend en vermaaklike was. En ten slotte 'n groot dankie vir die gasvryheid van die vriendelike mense van Bredasdorp.


Ons het besluit om die manne ook te laat ry op die Kanker wedren vir vroue Saterdag 20 Augustus in Bredasdorp Enter asb online of sms entry na 082 800 9450. Hekke open 12h00. Hoofwedren 17h00. Ons het ook 2 gas kunstenaars wat gaan optree gedurende die wedren en after-race party naamlik Granville Michaels wie al op Musiek Roulette verskyn het as gas kunstenaar en Cindy Alter van die band Clout wat die bekende lietjie sing Substitute. Cindy is also a Cancer survivor of Leukemia. Kom geniet 'n lekker Familie dag saam met ons. Groete Sakkie

HOME


ą
Andre Alberts,
Aug 21, 2016, 1:55 AM
ą
Andre Alberts,
Aug 21, 2016, 8:36 AM
ą
Andre Alberts,
Aug 21, 2016, 9:35 AM
ą
bait.jpg
(197k)
Andre Alberts,
Aug 22, 2016, 6:34 PM
ą
parade.jpg
(432k)
Andre Alberts,
Aug 21, 2016, 9:01 AM
Comments