ADVERTEERDERS, BORGE, BESIGHEDE & ORGANISASIES HOU HIERVAN 


2016-17 ADVERTENSIES EN BORGE
B E S P R E E K  J O U  S P A S I E S  N O U !
Skakel Sakkie Joubert by 082 800 9450 
of epos sakkie@minispeedway.co.za 
vir meer inligting of navrae
 PROGRAM: A5 GROOTTE


Voorblad Volkleur R4500 UV Varnished Gloss
Agterblad Volkleur R4000 UV Varnished Gloss
Voorblad Binne Volkleur R3500 UV Varnished Gloss
Agterblad Binne Volkleur R3500 UV Varnished Gloss
Volkleur A5 Binne bladsye R2500
Volkleur Halwe A5 bladsy R1500
Kunswerk R300
Dit is 'n eenmalige bedrag vir die seisoen.

 


MUUR ADVERTENSIE 


Per seisoen 9 meter R3000

Adverteerder betaal signwriter en voorsien alle kleure verf behalwe wit


KLASBORGE


R650 per wedren 10-12 wedrenne. Die klasborge moet die hele seisoen borg en kan 'n eenmalige betaling maak of een helfte in September en die balans die einde van Januarie betaal.


HOOFBORG VAN 'N WEDREN


R5000.

Daarvoor sal die wedren na hom vernoem word. Hy sal blootstelling in ons koerant advertensies ontvang, op ons website, Facebook blad en ook in ons program boekie. Saam met dit kry die borg 10 komplimentêre kaartjies en 'n losie vir die dag. Hy kan ook baniere en vlae voorsien en op sit.

 
SPONSORS LIKE THIS - BORGE HOU HIERVAN
at the Whales and Wheels Motor Show Hermanus
HOME

Comments