HOME‎ > ‎

Web elements












DIE ENTRIES ONDER IS GESORTEER VOLGENS DIE DRAW IN DIE KOLOM GEMERK DRAW 
LATE ENTRIES ACCEPTED SEE CONDITIONS SEE CONDITIONS/SIEN VOORWAARDES















28 Februarie is dit tyd vir 'n "road trip" PEOTR toe vir hulle legends race.
Gaan bietjie vir Jess Huggett, Neels Van Rooyen, Ronnie Gorden Graham en Reggie Davey ondersteun. Wie is almal in, gaan epic wees, PEOTR is altyd lekker en ek glo Gerhard Snyman gaan ons bietjie treat daar... After all, ons is mos royalty... hahahaha

Ek wil net vir Clive Geldenhuys en sy vrou baie dankie sê vir die ongelooflike ervaring om deel te kon wees van saterdagaand se racing al gaan daardie 12 laps so vinnig verby en dat ek die geleentheid gehad het om n bydra te kon maak aan die Roy Bitzer fonds al is dit net n druppel in die emmer weet ek ek maak n verskil..so ek doen n versoek aan almal Wat kan om met die volgende wedren n bydra te maak al is dit net n R50 of n R20 dis vir n baie goeie doel.


Carlo De Lang Defneitief!!! Sien jou so die 25ste

Charl Walters Sharp sharp

Ruaan Jordaan Broer dis ver maar kom ons kyk.

Madelein Botha Klink na vetpret... enjoy!

Carmen Fryde My man MAG maar daar ry! Wil so graag PE toe gaan! Victor Fryde

Charl Walters Kom Ratel, dit is mos ons mense daai...

Madelein Botha Ek werk :'-(

Charl Walters Make a plan

Clive Bredenkamp Wat van so n klein oulappie vir sous dan gan ons ook lol

Clive Geldenhuys Ek is in

Shaun Johnston Charl I would love to go but i may not drive so i cant get there- i need a lift

Andre Esterhuizen Ronnie Gorden Graham ?

Shaun Johnston Charl my plan is with you to PE

Hermie De Kock Sou graag wou gaan

Marius Brink Gaan ons ry of kyk

Heinrich Etzebeth Marius ek gaan met die Engelsman praat dan kyk ons wat ons kan maak Charl Walters sal dit seker baie waardeur as ons ook gaan ek hoop daar is n bar en baie Jagermeister

Charl Walters Lekkerrrrrrrrrrrr

Marius Brink Vat ons die mini?

Heinrich Etzebeth Nee ons vat drank

Sergio Abrahams Gerhard Snyman die manne is lis vir die ding 28feb peotr road trip

Bazil Kirton so n bek kort jam.eddie sal vir julle entertain.

Bazil Kirton ello mellisa,stuur groete vir eddie.

Bazil Kirton kan ek repost asb......mellisa en eddie sal julle entertain.

Sergio Abrahams Go for it Bazil Kirton.

Bazil Kirton its so good to see peotr back on track,its like a giant that has rissen from the ashes......HKGK hier kom groot kak.

Sergio Abrahams What did i tell u last year after the national Bazil its in you guys to revive the club and look you guys are hosting a lekke legends event with 17 legends thus far

Bazil Kirton wish we could draw a nationals spectator crowd.all the credit to gerhard and his team for this brilliant idea......jys n fokken genius pappa.

Sergio Abrahams Well ill help you guys boost entries already chatted to Gerhard about something. Enjoy working with people who appreciate the efforts. Good luck.
==========================================================






==========================================




Voorlopige datums vir eerste laaste helfte van seisoen:

7 March - Round 2 of the Boland vs WP vs SWD Tristate Championship
10 & 11 April - Wynland Kampioenskappe
16 May - Night of Thunder 

...See More
RECENT ACTIVITY


===========================================



Gerrit Zandberg Soek akkomodasie op PE of mag ons kamp by die track ? Kan iemand help asb met tel no's, ons ry vanaf die Weskus.

Sergio Abrahams Gerhard Snyman accomodation in PE please

Charl Walters Daar is kamp plek by die baan.

Gerrit Zandberg Dankie,Charl Walters,sien julle daar.

Gerhard Snyman Hi jammer ek is nou eers ge ad op die group. Daar is baie kamp plek langs ons clubhuis. Daar is ook stort geriewe.

Gerhard Snyman Ek sal deur die loop van die dag telefoon nommers bir akomodasie op sit

Clive Bredenkamp Ons is beslis in al moet ek die stockar stoot tot daar

Wilme Tosen Kotze baie baie tempting.

Gerhard Snyman Julle kan vir Tyron van Tonder in Jeffreysbaai kontak. Hy het n backpackers lodge en n gastehuis. Sy nommer is 042 2931890. Neels Vermaak Snr het ook n gasteplaas nie vervan die baan af nie op Despatch. Kontak sy vrou Helen Neels Vermaak op facebook.

Deon Barnard Heinrich Etzebeth ons het n lekker bar en is redelik goed koop vergelyk met die ander bars, en ons kan lekker kuier vrae vir charl ons is nie bang vir kuier nie, bring sommer n paar karre saam, dit gaan lekker wees.

Gerhard Snyman Charl Walters gaan vir ons vlamme blaas. Whahahahahah When in Rome do as the Romans.

Sergio Abrahams So nice to see clubs working together

Madelein Botha Ek raak al hoe meer jaloers

Marius Brink Heinrich Etzebeth gaan ons die mini vat

Heinrich Etzebeth Sal nie kan gaan nie sorry die engelsman is in jhb

Charl Walters Jammer om van jou #@# te hoor Heinrich, jy gaan ons mis, en 'n moerse lekker tyd mis...

Marcoline Van Biljon Walters Ek kan sien hier kom 'n ding!! Gerhard ek dink ons moet Giepie se griller, t-bones en carburettor sous inpak,want as jy 'n plek en mense soek vir gees en lekker kuier dan gaan jy dit die naweek in PE kry. Ek BRAND om saam te gaan LOL!!!!!!

Press Enter to post.














=========================================================
ą
Andre Alberts,
Sep 1, 2016, 6:42 AM
ą
Andre Alberts,
Feb 28, 2016, 4:34 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 24, 2015, 4:02 AM
ą
Andre Alberts,
Mar 22, 2016, 3:41 PM
ą
Andre Alberts,
Mar 22, 2016, 3:41 PM
ą
Andre Alberts,
Sep 24, 2015, 4:02 AM
ą
Andre Alberts,
Mar 2, 2015, 11:26 AM
ą
Andre Alberts,
Mar 2, 2015, 11:37 AM
ą
CHD.jpg
(20k)
Andre Alberts,
Jan 25, 2016, 8:26 AM
ą
PEOTR.jpg
(29k)
Andre Alberts,
Mar 2, 2015, 11:37 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 26, 2015, 9:51 AM
ą
Andre Alberts,
Jan 25, 2016, 2:14 PM
ą
Andre Alberts,
Jun 3, 2016, 4:04 PM
ą
Andre Alberts,
Aug 23, 2016, 1:52 AM
ą
Andre Alberts,
May 13, 2016, 9:16 AM
ą
Andre Alberts,
Mar 22, 2016, 1:50 PM
ą
devil.jpg
(16k)
Andre Alberts,
May 26, 2015, 3:17 AM
ą
Andre Alberts,
Jan 4, 2016, 11:54 PM
ą
Andre Alberts,
Jan 4, 2016, 11:54 PM
ą
Andre Alberts,
Sep 24, 2015, 4:21 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 24, 2015, 4:24 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 24, 2015, 4:24 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 24, 2015, 4:24 AM
ą
Andre Alberts,
Jan 24, 2016, 1:53 AM
ą
Andre Alberts,
Mar 3, 2015, 1:04 PM
ą
Andre Alberts,
Mar 3, 2015, 1:04 PM
ą
Andre Alberts,
Mar 3, 2015, 1:04 PM
ą
Andre Alberts,
Sep 15, 2015, 4:56 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 24, 2015, 4:21 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 26, 2015, 11:02 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 26, 2015, 11:02 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 26, 2015, 11:02 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 26, 2015, 11:02 AM
ą
Andre Alberts,
Oct 13, 2016, 6:24 AM
ą
Andre Alberts,
Apr 13, 2015, 10:04 AM
ą
Andre Alberts,
Jan 31, 2017, 9:14 AM
ą
sonic.jpg
(86k)
Andre Alberts,
Aug 31, 2016, 10:07 AM
ą
Andre Alberts,
Sep 12, 2016, 2:05 AM
Comments