Gallery‎ > ‎2016-08-20 Ladies Race‎ > ‎

Woman Against Cancer

2016 WOMAN'S RACE AGAINST CANCER
2016-08-20 Ladies Race


P&B Lime Bredasdorp Raceway was die trotse gasheer van die 2016 Women's Race Against Cancer op Saterdag 20 Augustus 2016. Die fondse wat op die dag ingesamel is, word geskenk aan die Boland Hospice in Worcester. Ons vra asb vir ieder en elk om asb n bydrae te lewer, al is dit hoe klein. Maak gerus gebruik van die volgende besonderhede:

Boland Hospice |
 
ABSA Cheque: 406 125 6103 | Branch: 632005 | 
Referance: OVAL Donasie



Thank you everyone for your part in making this event successful. A special thank you to our special guests from Gauteng who traveled very far and performed as professionals and entertained us at a very high standard. It was great to see visitors from George and the many participants and supporters who traveled from all the different parts of the Cape. Sakkie created magic with the allocation of the available entries and staged races that were competitive and entertaining. And finally a big thank you for the hospitality of the friendly people of Bredasdorp.

2016-08-20 Ladies Race

Dankie aan almal vir julle deelname wat hierdie byeenkoms suksesvol gemaak het. 'n Spesiale woord van dank aan ons spesiale gaste uit Gauteng wat baie vêr gereis het vir professionele deelname en vermaak op 'n baie hoë standaard. Dit was wonderlik om besoekers uit George en die baie deelnemers en ondersteuners te sien wat vêr gery het vanaf al die verskillende dele van die Kaap. Sakkie het 'magic' geskep met die indeling van die beskikbare inskrywings en 'n byeenkoms aangebied wat mededingend en vermaaklik was. En ten slotte 'n groot dankie vir die gasvryheid van die vriendelike mense van Bredasdorp.



Comments